AfriForum soek dringende hofbevel teen NERSA se stilswye oor R54 miljard-fout
AfriForum het aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria gedoen vir ’n dringende hofbevel teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA)….
AfriForum het aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria gedoen vir ’n dringende hofbevel teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA)….
AfriForum se honde-eenheid in Brits het op 20 Junie in samewerking met hul flankspanne ’n operasionele inoefening in die Krokodildrift-Wes-gebied…
AfriForum se Springs-tak het op 16 Junie hande gevat met die gemeenskap, buurtwaglede en personeel van Dr. W.K. du Plessis…
AfriForum se Bethlehem-buurtspan het op 12 Junie slaggate by die sportgronde in Reitz herstel ter voorbereiding van die groot rugbytoernooi…
AfriForum se Winterberg-plaaswag in Kariega het op 11 Junie ’n belangrike rol gespeel in die verspreiding van Super Value Foods…
AfriForum se dringende hofaansoek om die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se omstrede verhoging van 65,6% in die wateraanvraagbestuursheffing te hersien en…
AfriForum se Upington-tak het op 16 Junie saam met verskeie gemeenskapsrolspelers ’n suksesvolle skoonmaakprojek by die bekende treinbrug in Upington…
AfriForum se MidWit-buurtspan, verbonde aan AfriForum se takke in Middelburg en eMalahleni (voorheen Witbank), het in Mei meer as nege…
AfriForum het gister in ’n brief ’n beroep op Enoch Godongwana, die Minister van Finansies, gedoen om die tydelike verlaging…
AfriForum doen ’n beroep op grondeienaars, boere en gemeenskappe regoor Suid-Afrika om proaktief voor te berei vir die huidige veldbrandseisoen…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide