AfriForum se Theewaterskloof-tak sit selfdoenaksies in Botrivier voort
Die AfriForum-tak in Theewaterskloof het in Julie instandhoudingswerk in Botrivier voortgesit nadat swak munisipale dienslewering daartoe gelei het dat die…
Die AfriForum-tak in Theewaterskloof het in Julie instandhoudingswerk in Botrivier voortgesit nadat swak munisipale dienslewering daartoe gelei het dat die…
AfriForum verskerp sy stryd teen Emfuleni se voortslepende rioolbesoedeling nadat die burgerregteorganisasie dringende hofstukke aan nege respondente beteken is, waaronder…
AfriForum se Benoni-buurtwag het verlede Vrydagaand (24 Julie 2026) tydens die organisasie se landwye massapatrollie kragte saamgesnoer met tien ander…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende Julie verskeie grassny- en skoonmaakprojekte in en om die dorp voortgesit in ’n poging…
AfriForum se Knysna-buurtspan het verlede week vir etlike dae lank in Oudtshoorn gewerk om verskeie openbare parke op te knap….
Terwyl die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes steeds versuim om Ottosdal se paaie in stand te hou, het AfriForum se…
AfriForum se Christiana-tak het in Julie weer behoorlik skouer aan die wiel gesit om deur sy uiteenlopende gemeenskapsprojekte te bou…
AfriForum het vandeesweek in ’n dringende skrywe aan Sello More, munisipale bestuurder van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit, dié metro tot…
AfriForum stuur padkaart na noodwaterpunt vir president se besoek aan “kurkdroë” Govan Mbeki-munisipaliteit President Cyril Ramaphosa gaan dalk môre geskok…
AfriForum se Edenvale-tak het weer moue opgerol om die verkeerseiland op die hoek van Terrace- en Andries Pretoriusweg in Eastleigh,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide