AfriForum help met verspreiding van Super Value Foods-skenking na Kariega-sopkombuise
AfriForum se Winterberg-plaaswag in Kariega het op 11 Junie ’n belangrike rol gespeel in die verspreiding van Super Value Foods…
AfriForum se Winterberg-plaaswag in Kariega het op 11 Junie ’n belangrike rol gespeel in die verspreiding van Super Value Foods…
AfriForum se Upington-tak het op 16 Junie saam met verskeie gemeenskapsrolspelers ’n suksesvolle skoonmaakprojek by die bekende treinbrug in Upington…
AfriForum se MidWit-buurtspan, verbonde aan AfriForum se takke in Middelburg en eMalahleni (voorheen Witbank), het in Mei meer as nege…
AfriForum versoek dat die Noord-Kaapse premier, dr Zamani Saul, dringend ingryp om die verval van die R369 en ander paaie…
Die AfriForum-buurtspan in Bethlehem het op 3 Junie begin met die herstel van slaggate, die oprigting van stoptekens en die…
Lede van AfriForum se Keimoes-tak het op 5 Junie ’n skoonmaakprojek aangepak om die terrein waarop die historiese Sendingkerk geleë…
AfriForum se Bethal- en Teks-takke het gedurende Mei vanjaar skouer aan die wiel gesit en verskeie projekte voltooi. Die BCVO-skool…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het verlede week voortgegaan met herstelwerk aan die dorp se paaie. Die tak het in…
AfriForum se Chrissiesmeer-tak het op 6 Junie ’n besope persoon van ’n plaaslike gastehuis se perseel verwyder, nadat hy aggressief…
AfriForum se nuwe Potchefstroom-buurtspan het gedurende Mei amptelik hul bedrywighede afgeskop by Laerskool Bailliepark en Laerskool Mooirivier. Dié buurtspan, wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide