AfriForum verskerp patrollies ná vlaag hekmotordiefstalle in Alberton
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
’n Nuwe AfriForum-verslag, waarin 47 afsonderlike gewelddadige plaasaanvalle wat oor ’n tydperk van sewe jaar plaasgevind het, bestudeer is, toon…
AfriForum se protospanne in Mpumalanga het die afgelope naweek (28 en 29 Augustus) opleiding ondergaan waartydens hulle ’n scenario ontvang…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die jongste misdaadstatistieke bevestig dat die land steeds diep in ’n misdaadkrisis vasgevang is. Hoewel…
AfriForum, SAAI en verskeie ander veiligheidsrolspelers, insluitende die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Delmas, het Dinsdag (18 Augustus) ’n veiligheidsdag aangebied…
AfriForum het ’n aansoek om minagting van die hof teen die EFF en die party se leier, Julius Malema, by…
Verskeie e-sigarette is op 11 Augustus tydens ’n skoolondersoekoperasie by twee skole in Germiston gekonfiskeer. AfriForum se Germiston-tak is deur…
AfriForum verwelkom die regering se voorgestelde wysigings aan wetgewing wat onwettige mynbou uitdruklik as ’n strafbare misdryf sal verklaar. Die…
Die vinnige optrede van AfriForum se Paarl-buurtwag en die gebruik van die buurtwag se nuwe radionetwerk het onlangs tot die…
AfriForum se Benoni-buurtwag het verlede Vrydagaand (24 Julie 2026) tydens die organisasie se landwye massapatrollie kragte saamgesnoer met tien ander…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide