Kragverbruikers kan nie verder Eskom se spaarvarkie vul, sê AfriForum
Eskom se aankondiging dat hy ’n wins van R30,3 miljard vir die 2025/2026-boekjaar aangeteken het, tesame met elektrisiteitspryse wat oor…
Eskom se aankondiging dat hy ’n wins van R30,3 miljard vir die 2025/2026-boekjaar aangeteken het, tesame met elektrisiteitspryse wat oor…
AfriForum het kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien oor Eskom se strukturele aanpassing van die kleinhandeltarief wat…
AfriForum het kommentaar by die Departement van Elektrisiteit en Energie ingedien op die Hersiene Elektrisiteitsprysbeleid wat die regering se raamwerk…
AfriForum sal Eskom se aansoek om ’n gemiddelde elektrisiteitstariefverhoging van ongeveer 8,8% vir 2027/28 teenstaan en formele kommentaar by die…
AfriForum eis dat die Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ’n verduideliking asook ’n regstelling…
Die grootte van ’n munisipaliteit bepaal nie of inwoners betroubare dienslewering ontvang nie. Goeie bestuur, bevoegde amptenare, behoorlike finansiële beheer…
’n Futiele plan. Dít is hoe AfriForum Vrydag die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se plan vir die implementering van…
Die bygewerkte kragtariefbeleid sal weinig meer werd wees as die papier waarop dit geskryf is indien die Nasionale Energiereguleerder van…
Eskom se onsuksesvolle pogings om die registrasie van kleinskaalse sonkraginstallasies te laat afdwing, moes as waarskuwing gedien het teen die…
AfriForum waarsku dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se pogings om die land se kragverspreidingskrisis in sukkelende munisipaliteite met…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide