AfriForum se Lydenburg- en Machadodorp-takke neem voortou om dorpe se verval te stuit
AfriForum se Lydenburg- en Machadodorp-takke het die afgelope week elk hul eie skoonmaakspan op die been gebring in ’n poging…
Test description
AfriForum se Lydenburg- en Machadodorp-takke het die afgelope week elk hul eie skoonmaakspan op die been gebring in ’n poging…
AfriForum het die inwoners van Waterkloof Palms Landgoed en Glenwood Village gehelp om hul woongebied weer te verlig en te…
’n Skoon dorp begin by elke persoon se besluit om nie ’n morsjors te wees nie en hul vullis in…
1,050 TUINAFVALSAKKE IN TWEE DAE INGESAMEL! AfriForum se buurtspan in Sedgefield het binne slegs twee dae ’n indrukwekkende 1 050…
Die Middelburg- en Witbank-buurtspan, beter bekend as die MidWit-buurtspan, werk laat die stof so staan om in hierdie twee dorpe…
AfriForum sê daar word nou van inwoners verwag om die las van die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se waterkrisis te dra,…
AfriForum se Springs-tak het die afgelope drie maande daarop gefokus om sy reaksiespanlede op te lei en te ontwikkel deur…
Die Rustenburg-buurtspan is ’n bewys dat ’n klein spannetjie ’n reuseverskil kan maak. Hierdie buurtspan bestaan uit slegs twee lede,…
AfriForum eis dringende optrede van die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oor riool wat reeds sowat vier jaar lank in Belview…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag opnuut sy hulp aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit aangebied ten opsigte van die beveiliging van…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide