Vakansiegids 2026
Laai AfriForum se vakansieveiligheidsgids hiér af en maak seker dat jy en jou gesin veilig bly tydens die feestyd. Hierdie…
Laai AfriForum se vakansieveiligheidsgids hiér af en maak seker dat jy en jou gesin veilig bly tydens die feestyd. Hierdie…
AfriForum het ’n versoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…
AfriForum eis dringende optrede van Firoz Cachalia, waarnemende minister van Polisie ná die wrede plaasaanval gisteroggend (28 Oktober) op Donovan…
Die AfriForum-buurtwagte in die Noordwes het gedurende dié organisasie se onlangse nasionale patrollie gehelp om hulle gemeenskappe veilig te hou…
AfriForum se Wes-Kaapse buurt- en plaaswagte het op 9 Oktober saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander veiligheidsrolspelers deelgeneem…
AfriForum het tussen 14 en 17 Oktober nóg 17 lede van sy Cederberg-tak tydens Protospan 31 in die Cederberge opgelei…
Genoeg is genoeg! Verkiesings moet vry, regverdig en sonder intimidasie plaasvind. AfriForum eis dat die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit onmiddellik optree…
Die AfriForum-veiligheidstrukture in die Oos-Kaap het op Vrydag 9 Oktober, ’n gesamentlike massapatrollie in Kariega (voorheen Uitenhagen), Gqeberha (voorheen Port…
AfriForum se 178 buurt- en plaaswagstrukture het die afgelope naweek hul derde landswye massapatrollie vir die jaar aangepak. Dié gekoördineerde…
AfriForum doen ’n beroep op huiseienaars om nou reeds hul eiendomme voor te berei en hul huishoudings se blootstelling aan…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide