AfriForum-protospanlid red homself en ander gedurende gewapende roof
’n Gewapende rower het die middag van 23 September ’n AfriForum-protospanlid en ander persone in Bronkhorstspruit oorval en van hul…
’n Gewapende rower het die middag van 23 September ’n AfriForum-protospanlid en ander persone in Bronkhorstspruit oorval en van hul…
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen dat die jongste misdaadstatistieke bevestig dat die land steeds diep in ’n misdaadkrisis vasgevang is. Hoewel…
’n Groep van 17 AfriForum-buurtwaglede van oor die hele Wes-Kaap het van 15 tot 18 Julie die 27ste protospan-kursus suksesvol…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op Woensdag 8 Julie die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om voertuigkapers in Delmas vas…
AfriForum het op Saterdag 4 Julie saam met verskeie veiligheidsrolspelers ’n gesamentlike wetstoepassingsoperasie in die noorde van Pretoria uitgevoer. Gedurende…
AfriForum het onlangs nege nuwe protospanlede by sy Potgietersrus-tak in Mokopane opgelei as deel van die organisasie se voortgesette uitbreiding…
AfriForum se Noord van die Berg-buurtwag verwelkom het op Sondag 28 Junie suksesvol saam met verskeie veiligheidsrolspelers gewerk om twee…
AfriForum se honde-eenheid in Brits het op 20 Junie in samewerking met hul flankspanne ’n operasionele inoefening in die Krokodildrift-Wes-gebied…
AfriForum se Helderberg-, Paarl- en Stellenbosch-buurtwagte het op Vrydag 12 Junie ’n gesamentlike hoë sigbaarheidspatrollie in die Stellenbosch- en Paarl-omgewing…
AfriForum se buurtwagte in die Matzikama-omgewing, wat deel vorm van die Vredendal-tak, het op 11 Mei sonder huiwering ingegryp toe…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide