Onteieningswet: Finale argumente in hofsaak eers later aangehoor
AfriForum en ander applikante se hofsaak om die grondwetlikheid van die Onteieningswet uit te daag, is vanmiddag in die Wes-Kaapse…
AfriForum en ander applikante se hofsaak om die grondwetlikheid van die Onteieningswet uit te daag, is vanmiddag in die Wes-Kaapse…
AfriForum waarsku dat Wetsontwerp op Gas, sou dit in sy huidige formaat geïmplementeer word, ’n verreikende impak op die land…
Die AfriForum-tak in Theewaterskloof het in Julie instandhoudingswerk in Botrivier voortgesit nadat swak munisipale dienslewering daartoe gelei het dat die…
AfriForum verskerp sy stryd teen Emfuleni se voortslepende rioolbesoedeling nadat die burgerregteorganisasie dringende hofstukke aan nege respondente beteken is, waaronder…
AfriForum se Benoni-buurtwag het verlede Vrydagaand (24 Julie 2026) tydens die organisasie se landwye massapatrollie kragte saamgesnoer met tien ander…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende Julie verskeie grassny- en skoonmaakprojekte in en om die dorp voortgesit in ’n poging…
AfriForum se Knysna-buurtspan het verlede week vir etlike dae lank in Oudtshoorn gewerk om verskeie openbare parke op te knap….
Terwyl die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes steeds versuim om Ottosdal se paaie in stand te hou, het AfriForum se…
AfriForum het die afgelope naweek nóg agt Vrystaters van onder meer Bloemfontein, Bethlehem en Sasolburg as skietinstrukteurs opgelei. Dit bring…
Die impak van boeliegedrag strek veel verder as die klaskamer, daarom het AfriForum se teenboeliespan onlangs die gr. 8- en…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide