AfriForum se Uitenhage-buurtwagte en kie neem deel aan massapatrollie
AfriForum se Mosel-buurtwag in Uitenhage het tussen Vrydagaand en Saterdagoggend aan die burgerregteorganisasie se massapatrollie in Uitenhage deelgeneem. AfriForum is…
AfriForum se Mosel-buurtwag in Uitenhage het tussen Vrydagaand en Saterdagoggend aan die burgerregteorganisasie se massapatrollie in Uitenhage deelgeneem. AfriForum is…
AfriForum se Mooirivier-buurtwagte het op 27 en 28 Maart in samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede…
Die AfriForum-buurtwag in Kathu het die afgelope naweek (Vrydagaand tot Saterdagoggend) hul hande vol gehad gedurende die organisasie se massapatrollie….
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Maart ’n suksesvolle opleidingsessie aangebied waaraan buurtwagte en lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) deelgeneem…
AfriForum se Paarl-buurtwag het ’n beduidende rol gespeel in die inhegtenisneming van ’n verdagte wat verbind word met die brand…
Die AfriForum-buurtwag in Vredendal het ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van 25 verdagtes wat verbind word met ’n…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide