AfriForum-buurtwag werk onverpoos om Oudtshoorn veiliger te maak
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het gedurende Augustus deur gereelde patrollies, veiligheidsoudits en vinnige optrede ’n daadwerklike bydrae tot die veiligheid van…
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag het gedurende Augustus deur gereelde patrollies, veiligheidsoudits en vinnige optrede ’n daadwerklike bydrae tot die veiligheid van…
AfriForum se protospanne in Mpumalanga het die afgelope naweek (28 en 29 Augustus) opleiding ondergaan waartydens hulle ’n scenario ontvang…
’n Munisipale watertenkwa wat verlede week (Donderdag 20 Augustus) in eMzinoni, buite Bethal, gekaap is, is Vrydag danksy die paraatheid…
AfriForum se Groter Pretoria-Oos buurtwag het gisteraand ’n bus met ongeveer 50 leerders van Laerskool Garsfontein vanaf die Staatsteater in…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Sannieshof en Vryburg het verlede week aan die burgerregteorganisasie se jaarlikse massapatrollie deelgeneem deur …
Die AfriForum-buurtwagte in Mooirivier, wat lede van Bothaville, Sasolburg, Viljoenskroon, Klerksdorp, Potchefstroom en Stilfontei insluit, het verlede week ’n massapatrollie…
AfriForum se buurtwagte in die Oos-Rand het die afgelope naweek met groot sukses aan AfriForum se massapatrollie deelgeneem. Tydens die…
’n Groep van 17 AfriForum-buurtwaglede van oor die hele Wes-Kaap het van 15 tot 18 Julie die 27ste protospan-kursus suksesvol…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op Woensdag 8 Julie die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gehelp om voertuigkapers in Delmas vas…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek nóg ses nuwe Vrywillige Opleidingskorps (VOLK)-skietinstrukteurs opgelewer. Dit bring AfriForum se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide