AfriForum bemagtig Laerskool Totius om groot impak met klein keuses te maak
AfriForum se teenboeliespan het vandeesweek twee besoeke by Laerskool Totius in Kaapstad afgelê waartydens die leerders aangemoedig is om hul…
AfriForum se teenboeliespan het vandeesweek twee besoeke by Laerskool Totius in Kaapstad afgelê waartydens die leerders aangemoedig is om hul…
Ná ’n besonder suksesvolle openingsweek en ’n groot vraag na meer vertonings van Ons vir jou, is die speelvak van…
AfriForum het vandeesweek ’n gewone skooldag by Laerskool Brackenfell in ’n treffende sessie van selfrefleksie verander waar leerders en onderwysers…
Deur Megan Swart Bedags intimideer hy ontstoke politici in die hof as AfriForum se hoofwoordvoerder vir Gemeenskapsveiligheid, maar snags herskep…
AfriForum se Germiston-tak het gedurende April gou werk daarvan gemaak om verskeie gemeenskapskwessies in die Oos-Rand die hoof te bied….
Die onlangse diefstal van militêre wapens, insluitend R4-aanvalsgewere en granaatwerpers, plaas volgens AfriForum die kollig opnuut op staatsinstellings se onvermoë…
Die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) word in ʼn formele skrywe aangeraai om sy beplande insluiting van graad R in…
Die AfriForum-tak in Ottosdal het oor die afgelope twee en ’n half weke ’n groot skoonmaakprojek van stapel gestuur om…
Generaal Fannie Masemola se voorlopige skorsing as nasionale kommissaris van Polisie vandag, is volgens die burgerregteorganisasie AfriForum, ’n skandelike bewys…
AfriForum het duidelikheid van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) versoek oor of die energiereguleerder die akkuraatheid van data wat…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide