AfriForum se Upington-tak knap kragbokse op as deel van die 2026-skoleprojek
AfriForum se Upington-tak het op 16 en 17 September verskeie kragbokse in Upington afgeskuur en nuut geverf as deel van…
AfriForum se Upington-tak het op 16 en 17 September verskeie kragbokse in Upington afgeskuur en nuut geverf as deel van…
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Bloemfonteinse Hooggeregshof ingedien teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se nuwe vullisverwyderings- en riooltariefstrukture. Die…
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sal nou ook strafregtelik vervolg word ná hy Jaco Pieterse, voormalige hoof van Bergview…
Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…
Die Gemeenskapsveiligheidsforum van AfriForum se Brakpan-tak bemagtig weekliks sy lede deur gratis vuurwapenopleiding aan te bied. Hierdie opleidingsinisiatief het ten…
In die matriekuitslaesaak waar ’n volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van AfriForum en ander partye beslis het…
AfriForum se Koster-buurtwag het op 11 September in die vroeë oggendure daarin geslaag om twee verdagtes aan te keer waar…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het nóg ’n kostebevel verkry wat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) verplig om die koste te dek van…
AfriForum het die Nala Plaaslike Munisipaliteit versoek om dringend aandag te skenk aan die toestand van verkeersligte, padtekens en padmerke…
AfriForum verwelkom die feit dat die VSA se jongste optrede rakende Suid-Afrika nie gewone Suid-Afrikaners of die land sal benadeel…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide