AfriForum se honde-eenheid skerp gereedheid op tydens operasionele inoefening
AfriForum se honde-eenheid in Brits het op 20 Junie in samewerking met hul flankspanne ’n operasionele inoefening in die Krokodildrift-Wes-gebied…
AfriForum se honde-eenheid in Brits het op 20 Junie in samewerking met hul flankspanne ’n operasionele inoefening in die Krokodildrift-Wes-gebied…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid moniteer verwikkelinge rakende die beplande protesoptogte teen onwettige immigrante wat na verwagting op 30 Junie…
AfriForum se Helderberg-, Paarl- en Stellenbosch-buurtwagte het op Vrydag 12 Junie ’n gesamentlike hoë sigbaarheidspatrollie in die Stellenbosch- en Paarl-omgewing…
AfriForum doen ’n beroep op grondeienaars, boere en gemeenskappe regoor Suid-Afrika om proaktief voor te berei vir die huidige veldbrandseisoen…
Die Wes-Kaapse rampbestuursafdeling het onlangs voorvalbevel-en-beheeropleiding aan AfriForum-personeel en -lede aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van AfriForum se fokus om…
Die huidige krisis rakende vuurwapenbeheer in die land verg nie meer wetgewing vir burgerlike vuurwapenbesit nie, maar eerder beter bestuur…
AfriForum het gewaarsku dat dubbele standaarde nie aanvaar sal word in hoe die wet in die strafsaak teen politikus Thapelo…
Die huidige poging om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) dieper by rampbestuur te betrek, is niks anders as ’n desperate…
AfriForum se buurtwagte in die Matzikama-omgewing, wat deel vorm van die Vredendal-tak, het op 11 Mei sonder huiwering ingegryp toe…
Die kwessie van wapendiefstal binne staatsinstellings het toenemend ’n sentrale plek in die debat oor vuurwapenbeheer in Suid-Afrika ingeneem. Terwyl…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide