Munisipale verkiesing 2026: Veel meer as net ’n kruisie op ’n stembrief
Met die munisipale verkiesing net om die draai, neem politieke spanning in Suid-Afrika merkbaar toe. Terwyl politieke partye hul verkiesingsveldtogte…
Met die munisipale verkiesing net om die draai, neem politieke spanning in Suid-Afrika merkbaar toe. Terwyl politieke partye hul verkiesingsveldtogte…
Wat gebeur wanneer ’n saak nie deur die staat vervolg word nie? Wie tree dan op namens mense wat voel…
Vaste fondamente is ’n dokumentêr waarin kykers help om Klein-Asië (vandag Turkye) deur ’n Bybelse bril te bekyk. Dit is…
Die jongste munisipale oudituitslae skets ’n ontstellende prentjie van plaaslike regering in Suid-Afrika. Slegs twee van Gauteng se 11 munisipaliteite…
Deur Zel-Marí Gelderblom Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het in 2022 aangekondig dat nuwe nommerplate ingefaseer sou word om misdaad…
Die kwessie van wapendiefstal binne staatsinstellings het toenemend ’n sentrale plek in die debat oor vuurwapenbeheer in Suid-Afrika ingeneem. Terwyl…
AfriForum se skolefokus hierdie jaar vorm deel van die organisasie se groter strategie van gemeenskapsbou en die versterking van selfstandige…
Deur Carien Bloem, hoof van Onderwysprojekte Emosionele selfstandigheid – of emosionele veerkragtigheid – is die vermoë om jou eie emosies…
Zel-Marí Gelderblom AfriForum het vroeër ’n beroep gedoen op Enoch Godongwana, die Minister van Finansies, om die brandstofheffing te verlaag…
In 2025 het AfriForum ’n kreatiewe en betekenisvolle projek van stapel gestuur deur Afrikaanse inkleurboekies gratis aan skole te versprei…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide