AfriForum-tak in Bethlehem maak agter Dihlabeng-munisipaliteit skoon
AfriForum se Bethlehem-tak het verlede week die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit se vuilwerk namens hulle gedoen toe die organisasie ’n opruimingsprojek…
AfriForum se Bethlehem-tak het verlede week die Dihlabeng Plaaslike Munisipaliteit se vuilwerk namens hulle gedoen toe die organisasie ’n opruimingsprojek…
AfriForum se Broadwood-buurtwag in Gqeberha het op 14 Maart ’n skoonmaakprojek by die vlei in Constanceweg aangepak, nadat plantegroei dié…
AfriForum se regspan het vandag ’n regsbrief aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit oorhandig waarin geëis word dat die kennisgewing waarvolgens…
Die AfriForum-tak in Vryburg het gedurende Maart hard gewerk om Vryburg ’n skoner en netjieser dorp vir alle inwoners te…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het gister ’n dringende skrywe aan die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die ernstige en…
Die AfriForum-tak in Bethlehem, in samewerking met verskeie plaaslike ondernemings, het onlangs verligting aan die Charlotte Theron-kinderhuis in dorp gebring…
Die AfriForum-tak in Ottosdal het gedurende Maart verskeie skoonmaakprojekte aangepak om die dorp weer in ’n goeie toestand te kry….
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 25 Maart ’n nuwe trekker aangekoop nadat daar verskeie geleenthede geïdentifiseer is, wat met…
AfriForum doen ’n beroep op die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit om eers behoorlike skuldinvordering toe te pas en onwettige aansluitings…
AfriForum se Uitsig-buurtwag het op 14 Maart saam met verskeie AfriForum-afdelings, vrywilligers en ander organisasies gewerk om ’n opknappingsinisiatief by…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide