Rioolramp in Upington: AfriForum dien strafregtelike klagtes in teen munisipale bestuurder
Sy versuim om ’n einde te maak aan die rioolramp wat in Upington woed, kan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit…
Sy versuim om ’n einde te maak aan die rioolramp wat in Upington woed, kan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit…
AfriForum se Kempton Park-tak het in September vanjaar deur sy mobiele gesondheidsentrum basiese gesondheidsdienste aan 60 inwoners by drie besoekpunte…
AfriForum se Kempton Park-tak het op 12 September vier bome by die Zuurfontein-begraafplaas geplant as deel van AfriForum se Omgewingsmaand-inisiatief….
AfriForum se Alberton-tak het Saterdag, 19 September 475 kg teer gebruik om twee reuseslaggate op die hoek van Horn- en…
AfriForum se Songloed-buurtwag in Klerksdorp het op 18 September in samewerking met die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en Action Force…
AfriForum se Kuruman-Kathu-tak het onlangs ’n nuwe stofie aan Klein Plaas Educare in Deben geskenk. Dit vorm deel van die…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Donderdagaand, 17 September, met raadslid JP Smith, Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, vergader…
AfriForum se Alberton-buurtwag het die afgelope tyd sy sigbare teenwoordigheid in die gemeenskap verhoog nadat daar ’n toename in hekmotordiefstal…
AfriForum se Upington-tak het op 16 en 17 September verskeie kragbokse in Upington afgeskuur en nuut geverf as deel van…
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Bloemfonteinse Hooggeregshof ingedien teen die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se nuwe vullisverwyderings- en riooltariefstrukture. Die…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide