AfriForum takel projek om historiese Sendingkerk en toerismegebied in Keimoes op te kikker
Lede van AfriForum se Keimoes-tak het op 5 Junie ’n skoonmaakprojek aangepak om die terrein waarop die historiese Sendingkerk geleë…
Lede van AfriForum se Keimoes-tak het op 5 Junie ’n skoonmaakprojek aangepak om die terrein waarop die historiese Sendingkerk geleë…
AfriForum se Kimberley-tak het onlangs talle straatname in die Carters Glen-woonbuurt op sypaadjies oorgeverf. Die ses straatname wat oorgeverf is,…
AfriForum se Bethal- en Teks-takke het gedurende Mei vanjaar skouer aan die wiel gesit en verskeie projekte voltooi. Die BCVO-skool…
AfriForum se Naboomspruit-tak in Mookgophong het verlede week voortgegaan met herstelwerk aan die dorp se paaie. Die tak het in…
AfriForum se Chrissiesmeer-tak het op 6 Junie ’n besope persoon van ’n plaaslike gastehuis se perseel verwyder, nadat hy aggressief…
Munisipale besture in Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal moet volgens AfriForum aanspreeklik gehou word vir die ernstige agteruitgang van hul…
AfriForum se nuwe Potchefstroom-buurtspan het gedurende Mei amptelik hul bedrywighede afgeskop by Laerskool Bailliepark en Laerskool Mooirivier. Dié buurtspan, wat…
In AfriForum se kommentaar op die konsep-geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOP’s) van die Matlosana- (Klerksdorp), J.B. Marks- (Potchefstroom), Metsimaholo- (Sasolburg) en Ngwathe-…
Die AfriForum-tak in Sannieshof het gedurende Mei hard gewerk om die straatname in die dorp te herstel en nuwe betonstene…
Talle inwoners van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit is vir byna twee weke al sonder betroubare vullisverwydering. Vullissakke hoop op voor…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide