AfriForum se suidstreek nóg VOLK-skietinstrukteurs sterker
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek ses nuwe Vrywillige Opleidingskorps (VOLK)-skietinstrukteurs in die suidstreek opgelewer. Die kursus…
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek ses nuwe Vrywillige Opleidingskorps (VOLK)-skietinstrukteurs in die suidstreek opgelewer. Die kursus…
AfriForum911 se reaksie-eenheid in Bloemfontein het op 14 Maart vinnig opgetree ná ’n noodoproep oor ’n vrou wat vermoedelik met…
Die AfriForum911-reaksie-eenheid het op 11 Maart ’n kardinale rol gespeel om ’n man, wat ’n ernstige steekwond opgedoen het, te…
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het op 7 Maart ’n suksesvolle opleidingsessie aangebied waaraan buurtwagte en lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) deelgeneem…
Altesaam 253 klagtes is in Februarie via AfriForum se Bloemfontein-gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) en die AfriForum911-reaksie-eenheid ontvang en suksesvol hanteer. Hiervan het…
AfriForum nooi Firoz Cachalia, die waarnemende minister van Polisie, formeel om aan een van die burgerregteorganisasie se buurtwagpatrollies deel te…
AfriForum het Vrydag 13 Februarie ’n belangrike rol gespeel in die arrestasie van vier verdagtes vir hul beweerde betrokkenheid by…
AfriForum sê dat fluitjieblasers se getuienis voor die onlangse sitting van die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie ondersoek,…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide