Alberton-tak sê die stryd aan teen misdaad met nuwe veiligheidsinisiatief
AfriForum se Alberton-tak het, in samewerking met Hi-Zone Security Services, lisensieherkenningskameras (LPR-kameras) by hoërisiko areas opgerig om proaktiewe, tegnologiegedrewe misdaadvoorkoming…



