Witteberg en Waterkloof kraai koning by nasionale Dink of Sink-finaal
Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…
Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof het die afgelope naweek as wenners uit die stryd getree tydens die nasionale finaal van…
In die matriekuitslaesaak waar ’n volbank regters in die Pretoriase Hooggeregshof ten gunste van AfriForum en ander partye beslis het…
AfriForum vier vandeesmaand Groenmaand en vanjaar val die fokus op die bewaring van die land se ryke vetplantdiversiteit. Hoewel meer…
Boeliegedrag eindig nie noodwendig wanneer die skooldag verby is nie. Vir ’n kind wat aanlyn geteiken word, kan dit voel…
AfriForum se Dink of Sink-span het op 26 Augustus die Limpopo-provinsiale uitdunrondte van die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie vir hoërskoolleerders by…
’n Bril, velkleur, lengte, liggaamsbou of selfs die manier waarop ’n kind aantrek – dít is wat ’n kind uniek…
Die lyn tussen boelie en slagoffer is nie altyd duidelik nie. Navorsing wat onderneem is onder 460 hoërskoolleerders in die…
AfriForum verwelkom die nuus dat die hoof finansiële beampte van Mpumalanga se Onderwysdepartement, Thokozile Ntuli, na afloop van ’n dissiplinêre…
Suid-Afrikaanse navorsing wys daarop dat boeliegedrag veel meer behels as net fisieke geweld. Vernedering, uitsluiting, geswets en kuberboeliegedrag is tans…
Altesaam 294 hoërskoolleerders in 48 junior en 50 senior debatspanne van 15 hoërskole het sake verlede week behoorlik uitgestoei tydens…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide