Volgehoue druk laat Eskom sy deuntjie oor sonkragregistrasie verander
Eskom het bevestig dat hy nie van plan is om boetes op te lê teen kragverbruikers wat verkies om nie…
Eskom het bevestig dat hy nie van plan is om boetes op te lê teen kragverbruikers wat verkies om nie…
AfriForum se hofstryd teen die Wonderfontein-ontwikkeling aan die buitewyke van Sasolburg word op 23 Februarie in die Bloemfonteinse Hooggeregshof voortgesit…
Die AfriForum-tak in Delportshoop het amptelik sy projekte vir 2026 afgeskop toe hy verskeie stormwaterpype en -kanale skoongemaak en bykans…
Deur Megan Swart AfriForum Jeug het die afgelope naweek bewys dat sy jaarlikse jeugkongres nie net nóg ’n byeenkoms is…
“Parys was daardie oggend in ’n ondeursigtige witheid gehul. Ek het vroeg wakker geword en aan hom gedink – my…
Die landbou-ontwikkelingsvenootskap tussen AfriForum, Saai en kgosatsana (prinses) Gaongalelwe Moiloa, medestigter van die Bahurutshe Ba Ga Moiloa-stigting, het ’n eerste…
As ’n burgerregteorganisasie doen AfriForum ’n beroep op die regering om dringend met die privaat sektor saam te werk om…
AfriForum het skriftelike kommentaar by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ingedien waarin die burgerregteorganisasie waarsku dat Eskom se huidige…
Met dié dat die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula die afgelope naweek die party se belofte om grond sonder vergoeding te onteien…
AfriForum is van mening dat die sentralisering van Gauteng se aanlyn skoleplasingstelsel die hoof rede is waarom duisende graad 1-…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide