AfriForum se 2024-vullisterreinoudit: ’n evaluering van munisipale afvalbestuur in Suid-Afrika
Deur Zel-Marí Gelderblom Die 2024-vullisterreinoudit wat AfriForum uitgevoer het, dui op ’n kommerwekkende agteruitgang in die bestuur van munisipale vullisterreine…



