’n Belaglike registrasiefooi van R2 400.
Het jy ten duurste in sonpanele belê nadat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en Eskom jou vir dae aaneen sonder krag…
Het jy ten duurste in sonpanele belê nadat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en Eskom jou vir dae aaneen sonder krag…
AfriForum is in die hof.Nersa se R54 miljard-fout is op jou rekening.Eskom moet die geld terugbetaal!Eis jou deel van R54…
Geagte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit Ons, die inwoners van die omgewing, versoek hiermee dat spoedhobbels opgerig word by die stoptekens…
Die metro spandeer R22 miljoen aan ’n standbeeld, maar kan nie die strandswembaddens onderhou wat bydrae tot toerisme nie. Help…
Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek! Daar is die afgelope paar jaar basies geen vullisverwydering in hierdie streek nie, en inwoners moes…
Die inwoners van die Vrystaat kan nie langer die slagoffers wees van politieke speletjies en kaderontplooiing nie. Verskeie burgemeesters wat…
Daar is geen permanente infrastruktuur of toiletgeriewe op dié terrein nie. Die vestiging van ’n groot tydelike nedersetting in ’n…
Ons, die inwoners van Belmontpark, verklaar hiermee dat die konstruksiemaatskappy soos aangestel deur die Kaapstad-metro geensins korrek optree nie en…
AfriForum het gewen in Parys – maar die munisipaliteit kies om vir die derde keer te appelleer.In plaas daarvan om…
Govan Mbeki Munisipaliteit (GMM) beplan om kragtariewe met 12,74% te verhoog. Dit is 4% hoër as die Nersa-aanbeveling. AfriForum het…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide