Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Geagte Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit
Ons, die inwoners van die omgewing, versoek hiermee dat spoedhobbels opgerig word by die stoptekens op die hoeke van Quarry- en Schroderstraat. Motoriste ignoreer gereeld die stoptekens en ry teen hoë spoed deur die kruising, wat ’n ernstige gevaar vir inwoners, voetgangers en kinders inhou.
Ons vra dat die nodige stappe dringend geneem word om veiligheid in die area te verbeter en ongelukke te voorkom.
"*" indicates required fields




