Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek!

19/03/2026
VAAL-VUIL-petiesie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek!

Daar is die afgelope paar jaar basies geen vullisverwydering in hierdie streek nie, en inwoners moes self plan maak om die vullis weg te ry sodat dit nie ophoop nie. Boonop is die vullisterrein ’n teelaarde vir misdadige aktiwiteite, wat dit hoogs onveilig maak vir lede van die publiek om self hulle vullis daar af te laai. AfriForum gaan druk op die munisipaliteit plaas sodra die PAIA-inligting ontvang is. 

AfriForum eis:

  • vullisverwyderingskedules – hoe gereeld vullis per area verwyder moet word;
  • beplande hoeveelhede vullisverwydering en waar/wanneer dit verwyder moet word;
  • werklike hoeveelheid vullis wat die afgelope 12 maande verwyder is;
  • watter stortingsterreine gebruik word en of dit werklik gebruik word;
  • beplande teenoor werklike vullisroetes wat gebruik/nie gebruik word nie;
  • verskille tussen beplande en werklike roetes (en redes daarvoor);
  • hoeveel geld aan vullisverwydering bestee is;
  • finansiële verliese met vullisverwydering (en redes daarvoor);
  • teikens en standaarde vir vullisverwydering;
  • watter stelsels en rekords gebruik word om vullisverwydering te monitor; en
  • redes waarom vullisverwydering nie behoorlik plaasvind nie

Eis saam met AfriForum antwoorde

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*
19/03/2026

Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek!

Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek! Daar is die afgelope paar jaar basies geen vullisverwydering in hierdie streek nie, en inwoners moes self plan maak om die vullis weg te ry sodat dit nie ophoop nie. Boonop is die vullisterrein ’n teelaarde vir misdadige aktiwiteite, wat dit hoogs onveilig maak vir lede… [Lees meer]
VAAL-VUIL-petiesie

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Emfuleni vervuil die Vaaldriehoek!

Daar is die afgelope paar jaar basies geen vullisverwydering in hierdie streek nie, en inwoners moes self plan maak om die vullis weg te ry sodat dit nie ophoop nie. Boonop is die vullisterrein ’n teelaarde vir misdadige aktiwiteite, wat dit hoogs onveilig maak vir lede van die publiek om self hulle vullis daar af te laai. AfriForum gaan druk op die munisipaliteit plaas sodra die PAIA-inligting ontvang is. 

AfriForum eis:

  • vullisverwyderingskedules – hoe gereeld vullis per area verwyder moet word;
  • beplande hoeveelhede vullisverwydering en waar/wanneer dit verwyder moet word;
  • werklike hoeveelheid vullis wat die afgelope 12 maande verwyder is;
  • watter stortingsterreine gebruik word en of dit werklik gebruik word;
  • beplande teenoor werklike vullisroetes wat gebruik/nie gebruik word nie;
  • verskille tussen beplande en werklike roetes (en redes daarvoor);
  • hoeveel geld aan vullisverwydering bestee is;
  • finansiële verliese met vullisverwydering (en redes daarvoor);
  • teikens en standaarde vir vullisverwydering;
  • watter stelsels en rekords gebruik word om vullisverwydering te monitor; en
  • redes waarom vullisverwydering nie behoorlik plaasvind nie

Eis saam met AfriForum antwoorde

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf