Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Het jy ten duurste in sonpanele belê nadat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit en Eskom jou vir dae aaneen sonder krag gelaat het? Het jou onderneming en/of huishouding skade gely weens hul nalatigheid?
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit wil jou nou straf omdat jy jouself onafhanklik van die nasionale elektrisiteitsnetwerk gemaak het.
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit vereis ’n belaglike registrasiefooi van R2 400, asook ’n maandelikse heffing van R463 net omdat jy sonpanele op jou dak aangebring het!
AfriForum het reeds ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gestuur om hierdie belaglike heffing stop te sit en die burgerregteorganisasie voer die saak nou selfs verder.
Onderteken asseblief hierdie petisie indien jy die heffing wil teenstaan en sodoende AfriForum se saak ondersteun.
Registrasiefooi van R2 400
#OnsSalSelf – Nasionaal – AFR
"*" indicates required fields
’n Belaglike registrasiefooi van R2 400.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




