Die Ekurhuleni-metro wil jou CCTV-kameras en veiligheid by jou wegvat!

19/11/2026
Petisiebanier_CCTV_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum sê NEE.

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n dringende skrywe aan die Ekurhuleni-metro te rig rakende die stad se nuwe CCTV-kamerabeleid. Hierdie beleid vereis dat kamera-eienaars hul privaat kameras by die stad moet registreer teen 27 November 2026, anders sal die kameras verwyder word.

Wanneer dit by veiligheid kom, kan ons nie net op die munisipaliteit staatmaak nie. AfriForum is bewus van die uitdagings wat munisipaliteite en owerhede reeds vir ’n geruime tyd rondom veiligheid ervaar. Dis juis hoekom inwoners en gemeenskappe dikwels self die verantwoordelikheid neem om hulself te beskerm.

Jy het tyd, geld en moeite belê om jou huis, jou onderneming en jou gemeenskap veiliger te maak – die metro gaan nie ons CCTV-kameras wegvat nie. Teken AfriForum se petisie en laat jou stem hoor!

Sê saam met ons vir die Ekurhuleni-metro: Ons veiligheid is ons prioriteit. Moenie gemeenskappe se pogings om hulself te beveilig, ongedaan maak nie!

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Die Ekurhuleni-metro wil jou CCTV-kameras en veiligheid by jou wegvat! AfriForum sê NEE. AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n dringende skrywe aan die Ekurhuleni-metro te rig rakende die stad se nuwe CCTV-kamerabeleid. Hierdie beleid vereis dat kamera-eienaars hul privaat kameras by die stad moet registreer teen 27 November… [Lees meer]
Petisiebanier_CCTV_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die Ekurhuleni-metro wil jou CCTV-kameras en veiligheid by jou wegvat!

AfriForum sê NEE.

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n dringende skrywe aan die Ekurhuleni-metro te rig rakende die stad se nuwe CCTV-kamerabeleid. Hierdie beleid vereis dat kamera-eienaars hul privaat kameras by die stad moet registreer teen 27 November 2026, anders sal die kameras verwyder word.

Wanneer dit by veiligheid kom, kan ons nie net op die munisipaliteit staatmaak nie. AfriForum is bewus van die uitdagings wat munisipaliteite en owerhede reeds vir ’n geruime tyd rondom veiligheid ervaar. Dis juis hoekom inwoners en gemeenskappe dikwels self die verantwoordelikheid neem om hulself te beskerm.

Jy het tyd, geld en moeite belê om jou huis, jou onderneming en jou gemeenskap veiliger te maak – die metro gaan nie ons CCTV-kameras wegvat nie. Teken AfriForum se petisie en laat jou stem hoor!

Sê saam met ons vir die Ekurhuleni-metro: Ons veiligheid is ons prioriteit. Moenie gemeenskappe se pogings om hulself te beveilig, ongedaan maak nie!

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Word ’n lid

Maak ’n donasie

#OnsSalSelf