28/04/2026
R22 miljoen vir standbeeld, maar vervalle swembaddens
Die metro spandeer R22 miljoen aan ’n standbeeld, maar kan nie die strandswembaddens onderhou wat bydrae tot toerisme nie. Help baklei en hou die metro aanspreeklik – herstel ons swembaddens.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




