RED OUDTSHOORN SE PARKE!
Oudtshoorn Munisipaliteit beplan om 15 openbare oop ruimtes en parke – insluitend geliefde speel- en rusplekke – te verkoop vir…
Oudtshoorn Munisipaliteit beplan om 15 openbare oop ruimtes en parke – insluitend geliefde speel- en rusplekke – te verkoop vir…
AfriForum eis dat die voorgestelde hernoeming van Schröderstraat in Upington onmiddellik gestaak word. Schröderstraat is deel van ons geskiedenis. Ons…
AfriForum eis optrede teen R3,6 miljard se wanbestuur! AfriForum doen ’n dringende beroep op die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer om onmiddellik…
Die verdagte is gevang met 19 skape wat gesteel is by ’n boer in die Bethal-distrik. Al die skape is…
Die hof beveel dat Ngwathe se raad ontbind móét word.Ondersteun AfriForum se stryd teen disfunksionele munisipaliteite.
AfriForum se Potchefstroom-tak het ’n onlangse meningspeiling onder inwoners van Potchefstroom bekendgemaak wat ernstige kommer oor dienslewering en munisipale bestuur…
Ons betaal nie belasting vir dié gemors nie. Die gemeenskap van Emfuleni is nou keelvol. RIOOL. ORALS.✔ In strate✔ In…
Dit is onaanvaarbaar dat die munisipaliteit nie optree en alles in die stryd werp om hierdie probleem so gou moontlik…
Die AfriForum-tak wil graag ’n permanente buurtspan op die been bring wat die werk sal doen wat die munisipaliteit nie…
Veiligheid vir ons kinders en gemeenskap – dringende versoek vir verkeersmaatreëls op die R362 (Vredendal) Ons as inwoners van Vredendal…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide