Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum is in die hof.
Nersa se R54 miljard-fout is op jou rekening.
Eskom moet die geld terugbetaal!
Eis jou deel van R54 miljard terug by Eskom.
AfriForum dring aan op laer kragtariewe.
Nersa moet boet vir hulle fout en nie die verbruiker nie. Jy kan help!
Ná NERSA se goedkeuring van ‘n bykomende tariefverhoging van meer as R54 miljard aan Eskom, het die reguleerder versuim om die wetlik vereiste redes vir dié besluit bekend te maak. Daarom het AfriForum die saak na die Hooggeregshof geneem om deursigtigheid, aanspreeklikheid en regverdigheid vir kragverbruikers af te dwing.
NERSA se R54 miljard-fout
"*" indicates required fields




