4 November 2026 – Munisipale verkiesing
Suid-Afrika is op ’n hoë gereedheidsgrondslag vir die komende munisipale verkiesing.
Bly op hoogte van die jongste veiligheidsnuus in jóú omgewing. Tydens die verkiesing is dit belangrik dat gemeenskappe toegang het tot betroubare, tydige en geverifieerde inligting.
Jy kan die volgende inligting op die groep ontvang:
– Die nuutste veiligheidsbywerkings
– Verkeers- en padinligting
– Bevestigde nuus en waarskuwings
– Veiligheidswenke
Ons doel is om gemeenskappe in te lig, voor te berei en veilig te hou deur akkurate inligting vinnig te versprei.
Sluit by jou gemeenskap se WhatsApp-groep aan:
"*" indicates required fields



