12,7% méér vir elektrisiteit, terwyl Eskom R30,3 miljard wins maak?
’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse…
’n Elektrisiteitstariefverhoging van 12,7% vir verbruikers, terwyl Eskom ’n wins van R30,3 miljard in die 2026-boekjaar maak en groot bonusse…
Die Mbombela-munisipaliteit het vanaf 1 Julie 2026 ’n nuwe maandelikse heffing ingestel op private boorgatwater wat aan ’n eiendom se…
Brandstofpryse plaas huishoudings, ondernemings en die hele ekonomie onder toenemende druk. AfriForum eis: Help AfriForum om druk toe te pas…
Kultuurgebaseerde geleenthede is ’n normale verskynsel onder alle kultuurgemeenskappe. Sulke geleenthede word egter nie deur News24 en ideologies-gedrewe politici aan…
Inwoners van Hartbeespoort word gereeld blootgestel aan buitensporige geraas van geleenthede by Legacy on the Dam wat tot in die…
Daar is ’n groot watertekort in Tshwane, maar dit is nie as gevolg van die inwoners van Tshwane/watergebruikers nie. Dit…
Die stad versuim om basiese instandhouding van die Pilditch-stadion te doen. AfriForum eis antwoorde: Volledige deursigtigheid rakende alle fondse…
SKOKKEND: Die regering dien ’n wysigingswetsontwerp vir die Nasionale Waterwet in wat die instelling van rasgebaseerde kwotas vir waterlisensies sal…
Graaff-Reinet is 240 jaar oud. Graaff-Reinet se nuwe naam is Robert SobukweJy kan help!STOP die naamsverandering.LOS Graaff-Reinet is Graaff-Reinet.Graaff-Reinet, die…
Zama-zamas benadeel nie net toerisme in Pelgrimsrus nie – hulle besoedel waterbronne, bedreig lewens en vernietig die omgewing. Die regering…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide