Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Dae
Ure
Minute
Sekondes
En steeds wag inwoners van Parys op daadwerklike ingryping deur die Vrystaatse Provinsiale Regering.
Die hof het bevestig wat inwoners reeds jare lank weet:
- Dienslewering het ineengestort.
- Die munisipaliteit het gefaal.
- Ingryping is noodsaaklik.
Elke dag van uitstel beteken nóg ’n dag wat inwoners sonder behoorlike dienslewering moet klaarkom.
Help om druk op die provinsiale regering te plaas.
Elke dag tel!
Veiligheid – Nasionaal – AFR
"*" indicates required fields
Elke dag tel!
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




