12,74%-elektrisiteitsverhoging in Govan Mbeki
Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Govan Mbeki Munisipaliteit (GMM) beplan om kragtariewe met 12,74% te verhoog. Dit is 4% hoër as die Nersa-aanbeveling.
AfriForum het op 16 Maart die saak na Nersa geëskaleer ná GMM se stilswye.
Eskom dreig boonop om die krag in Govan Mbeki af te sny omdat die munisipaliteit nie die fondse aan hulle oorbetaal nie. Daar is R6,5 miljard uitstaande. Hoe kan die munisipaliteit ’n buitensporige verhoging regverdig sonder om Eskom te betaal?
Baklei saam met AfriForum.
"*" indicates required fields
12,74%-elektrisiteitsverhoging in Govan Mbeki
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




