Heldeakker-begraafplaas trek nuwe baadjie aan
Die Heldeakker-begraafplaas, ’n gedeelte van die ou Pretoria-kerkhof in Pretoria-Wes, lyk nou weer spoggerig ná AfriForum se Groter Moot-buurtspan vandeesweek…
Die Heldeakker-begraafplaas, ’n gedeelte van die ou Pretoria-kerkhof in Pretoria-Wes, lyk nou weer spoggerig ná AfriForum se Groter Moot-buurtspan vandeesweek…
Meer as 500 hoërskoolmeisies het op 14 Januarie 2026 die skooljaar op ’n kragtige wyse afgeskop en deelgeneem aan AfriForum…
Alana Bailey, hoof van Kultuursake Dit kom voor asof die Departement van Sport, Kuns en Kultuur altyd in die een…
Die regering se plan om oor die volgende 15 jaar sowat R458 miljard in te samel om Nasionale Gesondheidsversekering (NGV)…
Deur Megan Swart AfriForum Jeug het die afgelope naweek bewys dat sy jaarlikse jeugkongres nie net nóg ’n byeenkoms is…
Deur Megan Swart Nog voordat hy diep spore in die gange van AfriForum-takke in die Kaapse provinsies getrap het, het…
St. Helena is ’n eiland in die Suid-Atlantiese Oseaan, sowat 2 700 kilometer vanaf Kaapstad. Tans het dit net minder…
Kenners meen dit is die ergste uitdaging wat die veebedryf tref sedert die runderpes-pandemie van 1896 toe nagenoeg 2,5 miljoen…
In 2025 het ons verskeie helde wat Afrikaans help skep en ontwikkel het, gevier. Wanneer ’n mens aan sulke baanbrekers…
’n Gees van opgewondenheid het vanoggend (20 Januarie 2026) by die Laerskool Elarduspark in Pretoria geheers toe hierdie skool aangewys…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide