AfriForum-buurtwagte trek misdaad se tande in gemeenskappe
AfriForum se tweede landwye massapatrollie vir 2025 het die afgelope naweek weereens ’n aantal suksesse regoor Suid-Afrika behaal. Die organisasie…
AfriForum se tweede landwye massapatrollie vir 2025 het die afgelope naweek weereens ’n aantal suksesse regoor Suid-Afrika behaal. Die organisasie…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het ’n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gedoen om beslissend…
AfriForum het vandag ’n beroep op die minister van Landbou, John Steenhuisen, gedoen om nou aan sy beloftes vir die…
Veediefstal het die Suid-Afrikaanse landboubedryf, volgens AfriForum, van Januarie tot Maart vanjaar van minstens R200 miljoen gestroop in direkte verliese….
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope naweek 14 buurtwaglede as geakkrediteerde skietinstrukteurs opgelei. Die opleiding het in Pretoria…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum se gespesialiseerde reaksie-eenheid – ook bekend as die protospan – is…
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se woordspeletjies tydens vandag se bekendstelling van die jongste kwartaallikse misdaadstatistiek was volgens die…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het sy kommer met Sibongile Tsoleli, burgemeesterskomiteelid vir Openbare Veiligheid en…
Klankgreep: Kallie Kriel (Afrikaans) Klankgreep: Kallie Kriel (Engels) AfriForum het vandag president Cyril Ramaphosa gekritiseer vir sy belediging van Afrikaner-vlugtelinge…
Klankgreep: Jacques Broodryk (Afrikaans) Soundbite: Jacques Broodryk (English) AfriForum het die nasionale polisiekommissaris, genl. Fannie Masemola, aangespreek oor die ernstige…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide