AfriForum-buurtwag keer Paarl-hospitaal se ‘brandstigter’ aan
AfriForum se Paarl-buurtwag het ’n beduidende rol gespeel in die inhegtenisneming van ’n verdagte wat verbind word met die brand…
AfriForum se Paarl-buurtwag het ’n beduidende rol gespeel in die inhegtenisneming van ’n verdagte wat verbind word met die brand…
Die AfriForum-buurtwag in Vredendal het ’n beduidende rol gespeel in die arrestasie van 25 buitelanders van Asiatiese herkoms, wat verbind…
Die AfriForum-tak in Bloemfontein, AfriForum Jeug en die burgerregteorganisasie se plaaslike protospan het die afgelope naweek (15 November) omvattende selfverdediging-…
Die AfriForum-buurtwag in Struisbaai se vinnige reaksie die afgelope naweek (8 November) het toegesien dat twee verdagtes, waarvan een voortvlugtig…
’n Gesamentlike veiligheidsoperasie, gelei deur AfriForum se Noord van die Berg-buurtwag, het oor die naweek groot sukses behaal met die…
AfriForum-buurtwagte in die Nelson Mandelabaai moes die laaste paar weke behoorlik spring om vure oor ’n wye gebied in bedwang…
AfriForum se Krugersdorp-tak het Oktober afgesluit met groot suksesse in gemeenskapsveiligheid en skoonmaakprojekte, wat die waarde van gemeenskapsamewerking beklemtoon. Die…
AfriForum se buurtwagte in die Nelson Mandelabaai het op 17 en 18 Oktober aan die organisasie se landwye massapatrollie deelgeneem….
AfriForum se Boland-buurtwagte in die Overstrand, Helderbergkom, Strand, Paarl, Worcester en De Doorns het op 17 en 18 Oktober aan…
Die gemeenskap in Songloed, Klerksdorp, het in Oktober tydens AfriForum se #OnsDorp-veldtog, onder leiding van die organisasie se Songloed-buurtwag, ingespring…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide