Forum Nuus
[seopress_breadcrumbs]
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Só het die regering syfers oor grondeienaarskap “gemanipuleer”
Deur Ilze Nieuwoudt Bewerings dat 72% van grond in Suid-Afrika in die besit van wit mense is, is vals en…
Beskerming van eiendom seëvier ná privaatvervolgingseenheid ingryp
Deur Megan Swart Alte dikwels word gewone landsburgers van geregtigheid ontneem omdat polisiebeamptes en aanklaers sake van die hand wys…
Pak munisipaliteite se kragprobleme só, stel AfriForum voor in ope brief
Munisipaliteite wat nie Eskom se ooreenkomste vir die terugbetaling van skuld nakom nie, kan volgens AfriForum dalk verder vasgevang word…
AfriForum nader hof sodat Johannesburgers nie vir waterwanbestuur opdok
Deur Megan Swart Ongeag hoeveel water gebruik word óf die Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit se vermoë om ’n betroubare waterdiens te…
Padongelukfonds: Meer geld gaan nie dié kranklike entiteit bybring nie
Dit is pure onsinnigheid om nóg meer geld in die Padongeluksfonds (POF) in te stort, terwyl swak bestuur reeds dié…
Taalheld 6 van 2026: Afrikaans en Suid-Afrikaanse flora in die internasionale kollig
Kort op die hakke van die wonderlike nuus dat die Suid-Afrikaanse flora-uitstalling onder leiding van Leon Kluge en Tristan Woudberg…
Afrikaans 100-letters vind tuiste in Pretoria en Centurion
Dit is nou net bietjie meer as ’n jaar sedert die reuseletters wat die woord “Afrikaans” uitgespel het,die toer na…
Staan opsy Sunnyside, Hillbrow en kie – Brooklyn is voor in die koor met motordiefstal
Deur Megan Swart Dit is skynbaar veiliger om jou motor of motorfiets in Sunnyside, Pretoria, te parkeer as om dit…
Nuuskommentaar: Wat steek Eskom weg?
Deur Ilze Nieuwoudt Op 29 April 2022 verskyn die vierde volume van die Zondo-kommissie se verslag. In twee volle dele,…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer













