AfriForum911 se reaksie-eenheid in Bloemfontein het gister, in samewerking met MATA SEC en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), vinnig opgetree ná…
AfriForum het op Saterdag 4 Julie saam met verskeie veiligheidsrolspelers ’n gesamentlike wetstoepassingsoperasie in die noorde van Pretoria uitgevoer. Gedurende…