AfriForum-verteenwoordigers ontvang kardinale opleiding te midde van toenemende ramprisiko’s in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse rampbestuursafdeling het onlangs voorvalbevel-en-beheeropleiding aan AfriForum-personeel en -lede aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van AfriForum se fokus om…



