Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Bloemfontein-buurtspan pak vullis in die Rosestad met behulp van oranje vragmotor
AfriForum se Bloemfontein-buurtspan skroom nie om moue op te rol en toe te sien dat daar sommer vinnig klaar gespeel…
Só stuit vier AfriForum-buurtspanne verval in Pretoria
Staatsverval in Pretoria het ’n kritieke punt bereik wat gemeenskappe met geen ander keuse gelaat het as om self die…
AfriForum se Hopefield-plaaswag spring in om by ongelukstoneel te help
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se Hopefield-plaaswag het gister (Sondag 27 September) in die vroeë oggendure (ongeveer 03:00) ingespring om te…
Erfenisdag: Koester die erfenis in jóú omgewing
Deur Alana Bailey, hoof van Kultuursake by AfriForum Sedert AfriForum se ontstaan was ons betrokke by die beskerming en bewaring…
Bly só veilig as jy in e-taxi ry
Die aard van e-taxidienste skep besonderse veiligheidsrisiko’s waaraan baie mense nie eens dink nie. AfriForum het daarom ’n gids saamgestel…
Marteling, brutaliteit en buitensporige geweld in plaasaanvalle blootgelê in nuwe verslag
In Julie 2020 is die 64-jarige Schalk Coetzee en sy vrou, Lana (63), op hul plaas naby Reivilo in Noordwes…
Akademia se eerste musiekblyspel binnekort op die planke
Daai kleindorpiegevoel, Akademia se eerste musiekblyspel, kom binnekort op die planke in die Centurion Teater. Die aanbieding van dié musiekblyspel…
Vetplantlekkerte
Plekke waar jy hulle kan bewonder en meer oor hulle leer Vir die kalender Kook met vetplante Verskeie vetplante kan…
Feite oor vetplante en hul waarde vir die omgewing
Klein plante. Groot aanpassings. Groot waarde. Vetplante is nie net dekoratiewe plante nie. Hulle is aangepas om met min water…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer













