Rolspelers gee eerste tree om Genadendal-gemeenskap se veiligheid te verbeter
AfriForum, Kaapse Forum en die TRANCRAA-Transformasiekomitee van die Genadendal-gemeenskap het in Februarie hande gevat om die gemeenskap se veiligheid oor…
AfriForum, Kaapse Forum en die TRANCRAA-Transformasiekomitee van die Genadendal-gemeenskap het in Februarie hande gevat om die gemeenskap se veiligheid oor…
AfriForum wens koning Misuzulu kaZwelithini geluk met die historiese oorwinning wat behaal is met die uitspraak van die Konstitusionele Hof…
AfriForum doen ’n dringende beroep op amakhosi (senior tradisionele leiers) en izinduna (tradisionele leiers) in KwaZulu-Natal om goeie verhoudinge en…
Die landbou-ontwikkelingsvenootskap tussen AfriForum, Saai en kgosatsana (prinses) Gaongalelwe Moiloa, medestigter van die Bahurutshe Ba Ga Moiloa-stigting, het ’n eerste…
AfriForum eis antwoorde van ’n waarnemende direkteur van tradisionele sake binne die KwaZulu-Natalse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake…
AfriForum het vandag ’n dringende brief geskryf aan me. M.J. Letsoha-Mathae, die premier van die Vrystaat, waarin inligting geëis word…
Die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek van AfriForum, Saai en Thabake Business Enterprise wat sedert 2022 naby Phokeng in Noordwes bedryf word, het…
AfriForum het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van Kgosi Bogosieng Mahura, Kgosi van die Batlhaping Ba Ga Phuduhutswana…
Gemeenskapslede van die Batlokoa Ba Mota-kultuurgemeenskap in Tsheseng, Phuthaditjhaba in die Vrystaat het gister opleiding in groenteproduksie van AfriForum ontvang,…
AfriForum en Saai het vandeesweek hande gevat met Nkosi Zweloxolo Stokwe en die Adopt-A-Village Landelike Voedselsekerheidsinisiatief om die Mtingwevu-gemeenskap, naby…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide