AfriForum doen beroep op publiek om hidrobreking te beveg vóór uurglas finaal leegloop
AfriForum waarsku dat indien die regering die groen lig vir hidrobreking gee, gemeenskappe die prys daarvoor gaan betaal. Die burgerregteorganisasie…
AfriForum waarsku dat indien die regering die groen lig vir hidrobreking gee, gemeenskappe die prys daarvoor gaan betaal. Die burgerregteorganisasie…
AfriForum versoek antwoorde van die Noordwes-regering en die Noordwes-parke-en-toerismeraad oor die onlangse reuse-verhogings aan die Pilanesberg Nasionale Park se toegangsgeld….
AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en drie regeringsdepartemente om dringend die grootskaalse onwettige mynbouaktiwiteite…
AfriForum het vandag sy jaarlikse vullisterreinouditprojek vir 2026 van stapel gestuur te midde van toenemende bewyse dat Suid-Afrika se afvalbestuurstelsel…
Die terugtrekking van Tenbosch Mining se omstrede aansoek vir die oprigting van ’n steenkoolmyn langs die Krugerwildtuin, is volgens AfriForum…
As ’n burgerregteorganisasie doen AfriForum ’n beroep op die regering om dringend met die privaat sektor saam te werk om…
Die omstrede voorgestelde mynaansoek naby die suidelike grens van die Krugerwildtuin is laat vaar. AfriForum beskou die terugtrekking van hierdie…
Alhoewel ’n groot persentasie watermonsters wat van munisipale drinkwater geneem is, veilig vir menslike gebruik is, bly die feit staan…
AfriForum eis dat munisipale amptenare persoonlik verantwoordelik gehou word vir die ineenstorting van waterdienste wat gister in ’n verdoemende voorlegging…
Die reeks kommerwekkende korporatiewe plan-aanbiedings wat verlede week deur Overberg Water, Magalies Water en uMngeni-uThukela Water (UUW) in die parlement…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide