Hofoorwinning vir AfriForum en ander partye: Matriekuitslae mag gepubliseer word
AfriForum verwelkom die hofuitspraak wat bevestig dat matriekuitslae wel op openbare platforms gepubliseer mag word en beskou dié besluit as…
AfriForum verwelkom die hofuitspraak wat bevestig dat matriekuitslae wel op openbare platforms gepubliseer mag word en beskou dié besluit as…
Die saak wat handel oor ’n skikking tussen Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa), wat verbruikers nagenoeg R54…
Die AfriForum-tak in Heilbron doen opnuut ’n dringende beroep op die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit om onmiddellike in te gryp ná…
Die regering se toewyding om geslagsgebaseerde geweld hok te slaan is slegs lippediens wanneer ’n skynbaar eenvoudige taak, soos om…
Nes die uitspraak in die verkragtingsaak van Celeste Gouws gister in die KwaNojoli Landdroshof gelewer sou word, het die beskuldigde,…
AfriForum spreek sy skok en teleurstelling uit met die bekendmaking gister (2 Desember) tydens ’n sitting van die portefeuljekomitee vir…
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê president Cyril Ramaphosa en ander ANC-leiers se roekelose optrede en beleidsrigtings is direk verantwoordelik vir Suid-Afrika…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aangedui dat Fundile Gade, die Oos-Kaapse LUR vir Onderwys, nie vervolg sal word nadat hy…
AfriForum-buurtwaglede in die Oos-Kaap het die afgelope naweek rampbestuursopleiding ontvang om hulle kennis op te skerp oor verskeie aspekte van…
Die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Minerale en Petroleumbronne se voorstel dat tydlyne vir omgewingsmagtigings verkort moet word, kan volgens AfriForum veroorsaak…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide