Hommeltuie ingespan om ysterpenlokvalle te stuit
Ysterpenlokvalle het die afgelope jare skerp toegeneem en motoriste wat veral snags reis, het al slagoffers van dié misdaad geword….
Ysterpenlokvalle het die afgelope jare skerp toegeneem en motoriste wat veral snags reis, het al slagoffers van dié misdaad geword….
Talle buurtwagte verbonde aan AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek meer as 2 800 km in een aand afgelê…
Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het volgens hul jaarverslag wat vroeër vandeesmaand uitgereik is, ’n tender ten bedrae van R9,7…
AfriForum se Grootoog-buurtwag het die afgelope naweek talle verdagte persone in Keimoes vasgetrek tydens die burgerregteorganisasie se nasionale patrollie. Altesaam…
AfriForum-buurtwagte in die Suidstreek het die afgelope naweek in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), plaaslike gemeenskapspolisiëringsforums (GPF), sekuriteitsmaatskappye en…
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tydens September die dorp op elke denkbare gebied help beveilig. Dié buurtwag het nie…
In plaas daarvan dat die polisie sy aandag toespits op die bedrywighede van geweldsmisdadigers, lyk dit of die polisie gewone…
AfriForum se takke het oudergewoonte ’n besige week agter die rug. Dié burgerregteorganisasie se privaatvervolgingseenheid het ook gehelp om geregtigheid…
AfriForum se buurtwagte het die afgelope tyd verskeie booswigte gefnuik met hul goed georganiseerde optrede. In Groblersdal het AfriForum se…
Die gebrek aan deursigtigheid, integriteit en behoorlike prosesse in die werwing en opleiding van die Gautengse Premier, Panyaza Lesufi, se…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide