AfriForum gee wenke vir wanneer grondgrypers toeslaan
AfriForum het vandag ’n gids hervrygestel met praktiese wenke vir wanneer grondgrypers eiendom beset. Dié gids is propvol waardevolle inligting…
AfriForum het vandag ’n gids hervrygestel met praktiese wenke vir wanneer grondgrypers eiendom beset. Dié gids is propvol waardevolle inligting…
AfriForum doen ’n dringende beroep op motoriste om bedag te bly vir lokvalle op hoofroetes in die Pretoria-omgewing. Die burgerregteorganisasie…
AfriForum het ’n dringende vergadering met die minister van Polisie versoek om die kommerwekkende toename in gewelddadige plaasaanvalle gedurende die…
Swaar reën het die afgelope tyd oor groot gedeeltes van die land uitgesak wat in sekere gebiede tot oorstromings gelei…
AfriForum se Centurion-tak het gister nóg twee veiligheidskameras in die omgewing van Eldoraigne geïnstalleer om kabeldiefstal hierdie Kerstyd hok te…
Met die feestyd wat op hande is, het AfriForum en ander nooddienste in Bloemfontein en omliggende areas hul paraatheid opgeskerp…
AfriForum se Benoni-tak het die afgelope naweek sy jaarlikse Kersfeesuitreik aangebied. Daar is hierdie jaar weer by verskeie kinderhuise, tuistes…
Verskeie webtuistes wat lyk soos die nuusplatform Maroela Media of instellings van die Solidariteit Beweging het die afgelope paar weke…
Vermeende kabeldiewe, wat al geruime tyd inwoners van Mosel in Uitenhage teister, het hulle vroeg Saterdagoggend (16 November) vasgeloop in…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) in Bloemfontein het die afgelope maand verskeie veiligheidskwessies hanteer en belangrike ondersteuning aan inwoners gebied. AfriForum-buurtwagte…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide