AfriForum se Kempton Park-tak skop maandelikse opknapping van Zuurfontein-begraafplaas af
Die instandhouding van die Zuurfontein-begraafplaas in Kempton Park sal voortaan, danksy die ingryping van AfriForum se Kempton Park-tak en toegewyde…
Die instandhouding van die Zuurfontein-begraafplaas in Kempton Park sal voortaan, danksy die ingryping van AfriForum se Kempton Park-tak en toegewyde…
Eskom se voorneme om voor Paasnaweek kragtoevoer na 15 Vrystaatse dorpe te verminder of heeltemal af te sny weens wanbetaling…
Die vonnisoplegging van Alexi Bizos (63) stuur ’n sterk boodskap aan oortreders van geslagsgebaseerde geweld dat AfriForum se privaatvervolgingseenheid onverpoosd…
Doeltreffende gevolgebestuur in munisipaliteite is nou volgens AfriForum noodsaaklik as antwoord op die grootskaalse verval van water- en sanitasiedienslewering wat…
Die Viljoenskroon-gemeenskap het op 11 Februarie ’n AfriForum-buurtwag gestig. Dié buurtwag wil Viljoenskroon ’n veilige en voorspoedige tuiste maak vir…
AfriForum se Kaapstad Noord-tak het die afgelope Saterdag opleiding aan dié organisasie se lede van Wes-Kaap-buurtwagte in Bellville aangebied. Ongeveer…
AfriForum se Bellville-buurtwag het die afgelope naweek kwaaddoeners se onwettige bedrywighede ’n harde hou toegedien toe dié lede saam met…
AfriForum doen ’n dringende beroep op burgers, en veral dié in leiersposisies, om nie kwetsende of opruiende uitsprake te maak…
Drie vragte tuinvullis is weggery ná AfriForum se Groblersdal-tak twee agtereenvolgende Saterdae (1 en 8 Februarie) die sportgronde in Chris…
AfriForum Sakenetwerk se reikwydte brei vandeesmaand nóg verder uit met die stigting van plaaslike sakenetwerke in sowat sewe streke. AfriForum…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide