Thandi Modise in hof; AfriForum en NDBV kondig nuwe saak aan
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir…
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker van die nasionale vergadering, het vandag vir…
Danksy die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla na ‘n jare lange stryd nou ’n skool ryker word. Regter…
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik in dié video waarom die burgerregte-organisasie in die hof veg om die KZN-regering…
Die hoë hof in Pietermaritzburg het vandag in AfriForum en die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla se guns beslis om die KwaZulu-Natalse…
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg,…
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie…
AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling…
Opposisiepartye het pres. Cyril Ramaphosa vandag in die parlement in die debat oor sy staatsrede op verskeie aspekte van sy…
Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide