-
-
AfriForum se Marble Hall-tak reorganiseer
AfriForum se Marble Hall-tak het op Maandag 6 Mei 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is….
-
Tshwane-metro en AfriForum bereik konsensus oor tariefverhoging
AfriForum en die Tshwane-metro het vergader en beloof om saam te werk om konsensus vir albei partye te bereik rakende…
-
Oorwinning vir AfriForum en Nkungumathe-gemeenskap vir skool in Nkandla
Die hoë hof in Pietermaritzburg het vandag in AfriForum en die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla se guns beslis om die KwaZulu-Natalse…
-
AfriForum kap minister se R30 miljard-bedrag vir NGV
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag gesê die regering se bykomende R30 miljard per jaar vir Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is ’n onberekende…
-
AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga ontvang opleiding
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg,…
-
Tshwane-metro staak inwerkingstelling van verhoogde elektrisiteitstarief
Die Tshwane-metro het Vrydag 12 Julie 2019 aangekondig dat dit van 17 Julie nie met die implimentering van die onwettige…
-
Weermag-ingryping slegs tydelike oplossing
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede.
-
AfriForum tevrede dat Duduzane sy dag in die hof gehad het
Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof onskuldig bevind in die vervolgingsaak vir…
-
AfriForum se Welkom-tak plaas Matjhabeng Munisipaliteit op terme
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die swak bestuur en agteruitgang van dié gebied…
End of content
End of content



